Innoveerders stal uit - Sake Burger, May 2004 Print

Date: 15/05/2004

Click here to view the published article.

Die Shuttleworth-stigting van Mark Shuttleworth bied weer vanjaar sy Innovation Bazaar aan waar maatskappye die geleentheid sal kry om nuwe projekte wat geld benodig, te sien.

Dit is gemik op maatskappye wat betrokke is by opvoeding en opleiding vir wiskunde, wetenskap, entrepreneursvaardighede en tegnologie. Uitstallers wat geld vir die ontwikkeling van innoverende projekte nodig net, stel hul idees ten toon.

Verlede jaar het tien projekte van die Wes-Kaap deelgeneem en almal is deur korporatlewe rolspelers opgeraap. Die geleentheid sal op 6 September in Johannesburg plaasvind. Maatskappye wat wil deelneem, kan me. Kim Vosse by tel: 021 9701200 of [email protected] kontak.

Close